Die tye is onvoorspelbaar!
Trump maak geluide waaroor baie mense sidder.
Die Finans minister struikel voor die druk om BTW te verhoog.
Die RNE stoei voort en moet daagliks walgooi.
Die sakewereld is met ‘n wag en sien oefening besig. Hulle vetrou nie die onseker en oorgereguleerde omgewing waarin hulle moet werk nie. So, biljoene word in banke gebêre.
Suid Afrikaners is egter bekend daarvoor dat hulle uit enige omstandighede kan opstaan en ‘n verskil kan maak.
Aan die positiewe kan sien ons die Alle Aandele Indeks op die hoogste vlak ooit!
Die opbrengste op die fondse wat ons gebruik bly so tussen 10 en 15% lewer oor 12 maande tydperk.
Terwyl die nuus en die verslae taamlik ontstellend is is ons beleggings op ‘n baie gieoe plek.
Wees veilig.