Markverslag

25 November 2021

Die tempo na die eind van die jaar spoed voort. Ons markte skommel. Ons beleggings opbrengste styg daagliks. Die verkiesings is verby. Waar staan ons nou?

Ons hou steeds ons asems op oor hoe die nuwe politici gaan wees. MAAR op die beleggings front rol die goeie nuus steeds in. Self die wisselkoers dra by tot beter opbrengste waar ons hulle gebruik.

Coronation Balanced Plus het aan ons 24% opbrengs gelewer die afgelope 12 maande.
Excelsior Bond, ons staatseffekte fonds, het self 9.96% gedoen.
Ons Glacier Moderate Aggressive fonds het 29.96% vir die jaar gedoen.
Selfs die Genoteerde Eiendoms fondse het 28% gehaal die jaar. Hulle het egter van ‘n baie lae basis af begin.

Ek is seker ons kan gedurende die feestyd rustig slap oor ons beleggings.
‘n Geseënde Kerstyd en Voorspoedige Nuwe jaar aan jou en jou gesin. 


© 2017 Johann Meyer Financial Adviser CC. An Authorised Financial Services Provider (FSP) 10648

Contact us
Office hours
  • Monday to Thursday: 08h00 - 13h00
  • Friday: 08h00 – 12h00
Location
  • Pretoria
    Wierde park
  • 0149