Ons wereld lyk vrek deurmekaar en is waarskynlik vir meeste van ons.
VSA
President Trump stoomroller alles in die pad en die VSA se politieke proses versnel dit.
Hy moet voor Augustus sy uitvoerende bevele afhandel. Hierna moet hy ‘n groei beleidsplan aan die Fed voorlê. Sou hy faal word hy gesien as ‘n Lame President wat erg frustrerende gevolge vir hom gaan inhou.
Plaaslik
Ons wisselkoers word sterker en mag dalk R16 teen die Dollar bereik. Ons Alle Aandele Indeks het die week deur 94000 punte gebreek. Ons uitvoer syfers wys ‘n 23% groei. Miljoene Dollar word in ons hawens en die opgradering daarvan gepomp.
Ons Gebalanseerde Fonds12 maande groei koerse het tot 14% gestyg terwyl al ons ander portefeuljes het bo 10% presteer terwyl ons bank koerse daal. Dit is standaard wanneer die aandele pryse begin styg.
Ons beleggings presteer puik. Byt vas!