Markverslag

1 Maart 2016

Die Markte Nou!

Die markte, waarin ons belê is is baie lojaal!

Die dalings in groei wat ons sedert Nenegate gedurende Desember gesien het is weg en u beleggings saldo’s is feitlik weer daar waar dit was in November. Die Gebalanseerde Fondse het nooit negatief presteer nie en het reeds die afgelope 3 maande met 6.6% herstel. Die Eiendoms Fondse was negative vir omtrent 35 dae maar het die afgelope 3 maande reeds 8% groei getoon.

Hierdie bevestig die bewys dat die portefeuljebestuurders wat ons met ons gelde vertrou het hulle sout werd is, ongeag die mark skommelings.

Ek sien ‘n mooi jaar vir die voertuie waarin u geld belê is.

Suid Afrika het, in die verlede, in wonderlike geneigtheid openbaar om op te staan vanuit ‘n laagtepunt. Dit behoor weer te gebeur. Meer goeie nuus word rugbaar deesdae.

Pas julle self op terwyl ons beleggings hulle make maak!!!

< Terug


© 2017 Johann Meyer Financial Adviser CC. An Authorised Financial Services Provider (FSP) 10648

Contact us
Office hours
  • Monday to Thursday: 08h00 - 13h00
  • Friday: 08h00 – 12h00
Location
  • Pretoria
    Wierde park
  • 0149