Mark verslag

28 Feb 2020

Die nuwe jaar het met n slag begin. Die rand het ons verras met sy skommelings wat die gevolg was van nuwe jaars opwinding, Brexit en nou die Corona virus. Die onderliggende bekommernisse bly egter steeds loer… Ons wag vir Moody’s se besluit oor afgradering al dan nie. Die begroting was vervbruikers vriendelik an gunstig.

Binne ons beleggings portefeuljes het daar plek plek opgewondenheid ontstaan:
Die Staatseffekte fondse doen verbasend goed en met die die verwagte afgradering selfs nog beter! Die gebalanseerde fondse het die jaar verbaas met heelwat bo 10% groei die afgelope 12 maande.

Genoteerde eiendom trek steeds swaar na al die positiewe voorspellings gedurende verlede jaar. Oral steek daar goeie nuus sy kop uit. Die inflasiekoers is die laagste in baie jare. Rentekoerse op lenings is baie gunstig. Ons RSA-ners het ons persoonlike skuldlas mooi onder beheer gebring.

Dit lyk na ‘n jaar om na uit te sien.

< Terug

Contact us

Office Manager: Anna Hattingh
Email: admin@johannmeyer.co.za
Phone: 012 653 6577
Fax: 012 653 6577

Location

Wierde park
0149

© 2017 Johann Meyer
Financial Adviser CC.
An Authorised Financial
Services Provider (FSP) 10648