Die Trump oorlog woed steeds sonder sigbare oplossings. Die groot fokus punt is die Straat van Hormuz. Nie een van die moonthede wil bes gee nie.
Die groot problem is die blokasie wat die kanaal veroorsaak vir in en uitvoere van die ooste en Afrika. Ons ontvang ons ruolie, kunsmis en graan deur daardie kanaal.
Die effek is waarskynlik nog nie so erg aanvoelbaar nie maar binne paar maande sal ons erg moet skarrel om kos en olie te voorsien. Onthou baie boere sal nie kan plant nie.
Ons uitvoere deur dieselfde kanaal is ook op hou geplaas.
Ons beleggings vaar egter verstommend goed onder die omstandighede. Ons had 22% jaar groei beleef in Januarie en sien tans in April 16%.
Dit terwyl dien Alle Aandele Indeks van 128000 na 115000 punte geval het
Kom ons hoop en bid dat die oplossings vining sal kom en dat die nadraai minder erg sal wees.