2017 het afgeskop met sigbare veranderinge! Die woelinge op die politieke front het vervaag.
Binnelands sien ons verstewiging in ons wisselkoers en ook ons aandelebeurs lig sy kop op. die portefeuljes waarin ons geld belê is, toon oplewing.
Die 12 maande opbrengs koers van die gebalanseerde fonds is reeds bo 7%. Die genoteerde eiendoms fonds doen al 'n geruime tyd dubbel syfers.
Hier kom mooi opbrengs syfers in 2017!
< Terug