The markets deliver very interesting results. The Balanced Funds already delivered a 12 months return of 13% and the Listed Property Funds did 10%.
The feelgood factor as measured in the USA, Europe, China and Japan measures the highest in the history of those countries.
Read more
Die markte reageer uiters gunstig vir ons as beleggers. Die Gebalanseerde fondse se 12 maande opbrengs staan reeds op 13% en Genoteerde eiendom op 10% oor 12 maande.
Die goedvoel faktor, gemeet in VSA, Europa, China en Japan is die hoogste in die geskiedenis.
Lees meer
Our investments need excitement soon. This sideways movement is frustrating.
The investment horizon is changing slowly but surely. The first step was the reduction in the repo rate announced last week.
Read more
Ons beleggings kan werklik nou doen met bietjie opwinding. Die sywaartse beweging raak nou vervelig. Die omstandighede waaronder ons beleggings moet presteer is stadig besig om te verbeter.
Lees meer
What if? What if I left my money in a money market account? With a return of about 6% return was less CPI and I probably would have to pay tax on the interest as well. I didn’t gain anything.
Read more
Wat as? Wat as ek my geld in die geldmark rekening gelos het? Met ‘n opdrengs van om en by 6% was my groei minder as inflasie en ek moes moontlik belasting op die rente betaal. Ek was dus nie beter af nie.
Lees meer
2017 brought visible changes! Even political issues are no talking point any more.
Our local exchange rate is strengthening and the stock market is picking up and showing the correct signs.
Read more
2017 het afgeskop met sigbare veranderinge! Die woelinge op die politieke front het vervaag.
Binnelands sien ons verstewiging in ons wisselkoers en ook ons aandelebeurs lig sy kop op.
Lees meer