Markverslag

27 Nov 2019

Die jaar lê op sy rug. Die uitdagings van die jaar gelukkig ook.

Sedert die groot insinking wat ons beleggingsopbrengste gedurende Oktober, November en Desember verlede jaar beleef het het ons die ergste verwag. Ons het tewens eers ‘n opswaai in die nuwe jaar voorsien.

Die Gebalanseerde fondse het reeds oor 12 maande dubbel die inflasie koers gestyg. Hierdie styging het in die laaste maand gebeur. Die Eiendoms Fondse groei positief, gelyk aan inflasie. Net jammer dat die Eiendomme so veel gedaal het die afgelope paar jaar.

Die vooruitsigte is versigtig positief en die kanse is groot dat ons deur die negatiewe groeitydperk is. Onthou altyd dat die portefeuljebestuurders NIE politisi is nie.

‘n Geseende Kerstyd en ‘n Voorspoedige nuwe jaar aan elkeen van u. Ons is amper daar...

< Terug


© 2017 Johann Meyer Financial Adviser CC. An Authorised Financial Services Provider (FSP) 10648

Contact us
Office hours
  • Monday to Thursday: 08h00 - 13h00
  • Friday: 08h00 – 12h00
Location
  • Pretoria
    Wierde park
  • 0149