The year is rushing to an end. The markets are as volatile as ever. The returns on our investments are better than expected. The elections brought interesting results. Where do we stand in all of this?
Read more
Die tempo na die eind van die jaar spoed voort. Ons markte skommel. Ons beleggings opbrengste styg daagliks. Die verkiesings is verby. Waar staan ons nou?
Lees meer
The JSE plummeted from touching 69000 points a few days ago to 66300 points on Thursday and Friday 21 and 22 August. USA Federal Reserve Board meeting minutes were responsible for this world wide drop. Mining was the worst hit.
Read more
Ons beurs het so mooi presteer en daar was min bekommernis oor dinge wat ons beurs kan stuit. Toe kom die VSA se Federale Reserwe Raad en krap alles om. Die alle aandeel indeks het met 2000 punte gedaal en mynwese het die grootste verliese gelei.
Lees meer
We saw good returns over the past few months. The annual growth rate of the ALSI was 54%. The ALSI moved between 65000 and 68000 points. The interesting thing was that our investment figures reflected less of this volatility...
Read more
Ons het wonderlike groei en groei syfers gesien die afgelope paar maande. Die jaargroeikoers van die alle aandeel indeks was 54%. Die aandele beurs het van ‘n laagte punt van 65000 punte geskommel tot bo 68000 punte. Die verbasende was dat ons beleggings nie direk deur die skommelings in die beurs geraak is nie...
Lees meer
Covid taught us again to stand up and fend for ourselves. The big surprise came in November when a sharp rise in returns happened. This awesome growth is still happening.
Read more
Die Covid pandemie het ons iets baie belangrik geleer. As jy nie self opstaan en doen nie, sal niks gebeur nie.
Lees meer