Articles

Eng

Market report - 22 November 2018

What a bumpy ride we had this past year in our investment returns. The last few years were as bad.
Neither the guys we trust to handle our investments nor the ones they invest in to invest in their own businesses were positive. The good news is that the portfolio managers had much more news to pick from.
Read more

Afr

Markverslag - 22 November 2018

Min dinge het vir ons beleggings reg geloop hierdie jaar, tewens die afgelope paar jaar!
Die ouens wat ons gerus moet stel en die ouens wat rustig moet wees EN in hulle eie besighede moet belê is nog nie. Die goeie nuus is dat ons portefeuljebestuurders baie meer raaksien as wat ons doen.
Lees meer

Eng

Market report - 24 August 2018

Let’s look at the good news first: Most of the SOE’s got new board members. They are the builders of capital projects in this country. This will take time to work out the corrupt elements and reduce the debt. This will take time though.
Now reality: The cash business holds in banks are at alarming highs. It escalated from R615m to R720m in less than one year.
Read more

Afr

Markverslag - 24 Augustus 2018

Die opwindende nuus is dat meeste van die staats organisasies nuwe raadslede aangestel het en die dinge daar begin beweeg. Hierdie entiteite is verantwoordelik vir kapitaal ontwikkelings soos paaie en brue. Die proses om korrupsie en skuld uit te werk sal ‘n tydjie vat!
Die realiteit is dat die sakewereld fantasiese bedrae kontant oppot.
Lees meer

Eng

Market report - 23 May 2018

Our investment environment is boring and scary at the same time. Our investment returns are slow because of that.
Even the 10-year figures are very low. In 2007 we got very good returns, these returns will fall out of the 10-year cycle in September.
Read more

Afr

Markverslag - 23 Mei 2018

Ons beleggings omgewing is vaal en onindrukwekkend. Ons beleggings opbrengste is min as gevolg daarvan.
Selfs ons 10 jaar opbrengs syfers word beinvloed deur die 2008 insinking waarvan die syfers steeds deel van die prentjie is. Die 10 jaar syfer word nog steeds gemeet vanaf die baie hoë opbrengste wat ons in 2007 geniet het.
Lees meer

Eng

Market report - 28 February 2018

Mr Jacob Zuma smiled at us about 4 years ago saying:” Things will get worse before they get better.” He knew exactly what he was doing.
Our investments are linked, influenced and lead by the local as well as the global markets.
Read more

Afr

Markverslag - 28 Februarie 2018

So 4 jaar gelede her mnr Zuma glimlaggend gesê: “Dinge sal eers slegter gaan voordat dit beter sal word.” Hy het presies geweet waarvan hy gepraat het.
Ons beleggings word beinvloed deur plaaslike en wereld markte.
Lees meer

Eng

Market report - 27 February 2018

A new president, a new cabinet and a new vision. A clear and clean promise was part of the new regime. What do you think?
The good promises we got from President Ramaphosa as well as the appointment of a new executive, syphoned through the markets since his election as ANC president in December.
Read more

Afr

Markverslag - 27 Februarie 2018

Ons nuwe president bring ‘n nuwe visie en groot verwagtings. Nou het hy ook sy, met die hand uitgesoekte, span aangestel.
President Ramaphosa het reeds met sy intree toespraak, in Desember, vertroue ingeboesem. Hy is ‘n gesinsmens met diep gewortelde beginsels.
Lees meer

Contact us

Office Manager: Anna Hattingh
Email: admin@johannmeyer.co.za
Phone: 012 653 6577
Fax: 012 653 6577

Location

Wierde park
0149

© 2017 Johann Meyer
Financial Adviser CC.
An Authorised Financial
Services Provider (FSP) 10648